EezeHealth

 

Home  l   Products  l  Health Articles  l  Links/Books  l  Ed McCabe  l  Spit Test  l  Testimonials  l   Newsletters  l  Order Online

OxyFlushTM

 

70% van jou immuunstelsel is in jou ingewande – kolonhigiëne beïnvloed ALLES in jou!

 

As gevolg van ‘n tekort aan suurstof, oefening en ‘n swak dieet, word jou kolon stadig en verstop. Jy maak mos nie dit wat jy nie kan sien, skoon nie! Jy kan onverteerde stowwe hê wat jou ingewande en kolon verrot en stadig jou bloed, limf en weefsel besoedel. Hierdie afvalstowwe lei tot die opbou van gifstowwe en slym, wat deur die hele liggaam versprei word en verskeie siektes veroorsaak.

 

Die aktiewe suurstof wat deur OxyFlush™ is spesifiek ontwerp om die liggaam te help om gifstowwe wat saampak op die ingewand- en kolonwand af te skrop. Deur jou ingewande skoon te maak, stel jy jouself in staat om die maksimum voordeel te trek uit kos en aanvullings. Die voorkoming van vullis-opbouing impliseer ook dat jy gewig kan verloor.

 

Wat is OxyFlush™?

·         Groente-gebaseerde kapsules gevul met natuurlike minerale verbind aan suurstof deur ‘n besittende proses.

·         Suiwer, natuurlike suurstof en osoon verbind aan magnesium.

·         Aktiewe suurstofspesies word vrygestel in jou ingewande en kolon, en verander stowwe en slym in vloeibare koolstofdioksied en water, wat dan sagkens verwyder word.

·         OxyFlush™lewer die deeglikste en sagste reiniging, want dit komplimenteer die liggaam se natuurlike proses van oksiderende vertering.

·         Dit veroorsaak nie spierswakheid of die verlies van elektroliet nie.

·         Mr. Oxygen®, Ed McCabe, die internasionaal beroemde suurstofekspert, het self hierdie formule ontwerp.

 

Eezehealth is trots om die eerste te wees om die Mr. Oxygen® produkte aanlyn beskikbaar te stel in Suid Afrika.