EezeHealth

 

Home  l   Products  l  Health Articles  l  Links/Books  l  Ed McCabe  l  Spit Test  l  Testimonials  l   Newsletters  l  Order Online

 

OxyLift

 

’n Natuurlike kragtige Aanvuller vir die 21ste Eeu!

’n Unieke kombinasie van kragtige voedings aanvullers, ontwerp om addisionele suurstof, belangrike spoor elemente, ensieme en aminosure te verskaf.  OxyLift™ verskaf ’n wye spektrum van bestandele deur ’n  “minute nano-ionic” vloeistof aflewerings sisteem. Die essentiele bestandele in OxyLift™ mag die liggaam help om sy energievlakke te help herlaai. Deur ’n super-absorberende vloeistof vorm verskaf OxyLift™ vloeibare minerale en ‘n mengsel van essensieele ensieme.

Kenners soos die beste verkoper skrywer  "Mr. Oxygen," Ed McCabe onderrig dat die verminderde inname van suurstof, minerale, voedingstowwe, en ’n tekort aan interne skoon selle probleme kan veroorsaak. Hy handhaaf dat; sonder genoeg daaglikse suurstof, minerale, ensieme en aminosure, die liggaam se immuunsisteem, instandhouding, ekskrimentering of herstel prosesse behoorlik kan funksioneer nie. Energie verlies gaan gewoonlik gepaard met ‘n tekort aan suurstof en minerale in die liggaam.

 

Minerale – Eens het die aarde ’n genoegsame voorraad van ’n verskeidenheid minerale in natuurlike vorme aan ons verskaf, soos wat voorkom in die see, grond en ons kos en almal het daagliks daarvan ingekry. As gevolg van besoedeling en moderne boerdery metodes op mineraal arme grond, is die natuurlike minerale wat in ons kos voorgekom het nie meer daar nie.

Ensieme – Ons hoor almal gemorskos is ongesond. In vandag se vinnige pas samekweling eet mense groot hoeveelhede onnatuurlike, lae ensiem kos en ons eet dit vinnig wat slegte spysvertering veroorsaak.  Gereelde slegte spysvertering kan ly tot verlies aan energie.  Die resultaat is dat ons aanvullende ensieme moet neem om die voedsel te help verteer, spesifiek geproseseerde kos.

Aminosure – Die liggaam word herstel deur aminosure, voorlopers wat nuwe proteien strukture help bou. Ons is gemaak van proteien. Aminosure help grootliks om die ligaam te assisteer met die noodsaaklike vervanging en herstel prosesse..

 

Die antwoord is OxyLift™ !!!

 

In ons hoë pas samelewing en veranderde omgewing is die oplossing om behoorlike langtermyn sleutel voedingstowwe in te neem. OxyLift™ is ‘n bron van voedingstowwe wat help jou kroniese tekort aan sleutel voedingstowwe aan te vul in jou daaglikse dieet. Wanneer jou liggaam die regte voedingstowwe kry word “boublokke” noodsaaklik vir die instandhouding van gesondheid en diep energievlakke met tyd geakkumuleer. Natuurlik word hier gepraat van om jouself weer terug te kry op normale gesondheid en energievlakke. Ons leef in ’n samelewing wat gekonditioneer is om daagliks onnatuurlike stimulante te drink en rook as normaal beskou.

 

Met daaglikse inname van OxyLift™ vloeibare aanvuller word word suurstof, ensieme en aminosure veilig en geleidelik in jou liggaam gedeponeer, anders as die enig doelstellende pille in aanvullers wat nie goed deur die liggaam geabsorbeer word nie. OxyLift™ verskaf ’n wye spektrum basiese, noodsaaklike bestandele.  Die essensiele bestandele in OxyLift™ is nodig om die liggaam toe te laat om sy energievlakke natuurlik te herlaai, meer suurstof te stoor in die vloeistof en selle, self ontslae te raak van toksiese stowwe, voedsel behoorlik te verteer, om die immuunsisteem te bou en in stand te hou, herstel van weefsels en die heel belangrikste om te herstel van toksies lae suurstof en toestande wat lei tot siektes. Deur hierdie super-absorberende vloeistof vorm, verskaf OxyLift™ ’n volledige reeks van noodsaaklike suurstof en mineraal tekorte, ’n mengsel van essensiele ensieme wat nodig is vir ides a full range of missing essential oxygen and minerals, a blend of essential enzymes needed for behoorlike vertering en ’n daaglikse verhoging van essensiele aminosure nodig vir liggaamlike herstel.