EezeHealth

 

Home  l   Products  l  Health Articles  l  Links/Books  l  Ed McCabe  l  Spit Test  l  Testimonials  l   Newsletters  l  Order Online

 

ThreeLac™ Super intestinale flora aanvulling

Meeste mense het ‘n oormaat van gis en WEET DIT NIE!  Dit raak alle ouderdomme, rasse en geslag.

Wetenskaplikes beraam dat 70 persent mense ‘n oormaat Kandida in die ingewande, mond of op die vel het. In die meeste gevalle , is die organisme onskadelik  — alhoewel dit op die mens staatmaak vir voedsel. Maar word die Kandida so groot (soos dit gebeur in die geval van gis/swam infeksies). Vaginale swaminfeksie is ’n algemene en pynlike probleem vir ’n groot persentasie vrouens. Die orale vorm van Kandida, bekend as sproei kom baie algemeen voor onder babas.

Daar is volop natuurlike lewende aërobiese bakterieë in die ingewande wat nodig is om liggaam te help om van die anaërobiese gis organismes ontslae te raak.

Die geheim agter ThreeLac™  is die mikro-enkapsulasie proses wat help om die aërobiese bakterieë  lewend en veilige verby die sure van die maag en ingewande te kry. Jou liggaam is veronderstel om normaalweg self hierdie bakterieë (wat lief is vir suurstof) te kultiveer, maar as jou suurstof vlakke laag is, kan die anaërobiese bakterieë oorneem. Die “vriendelike bakterieë” beheer die anaërobies bakterieë wat jou liggaam nie nodig het nie.  Sodra daar meer gis as “vriendelike bakterieë” is, floreer gis. Wanneer jy jou liggaam help om meer “vriendelike bakterieë” te kultiveer kan die gis nie oorleef nie!

      ThreeLac™ help om die flora  in die ingewande in stand te hou en is noodsaaklik vir effektiewe spysvertering en akkumulasie van nutriënte.

ThreeLac™ bevat drie stringe lewende bakterieë wat die liggaam mag help om ontslae te raak van gis en swam wat uit beheer is. Geen ander produk op die mark bevat die eksklusiewe formule nie!

ThreeLac™ se effektiwiteit is te wyte aan die mikro-enkapsulasie proses wat die lewende bakterieë ongeskonde verby die suur omgewing van die maag in die ingewande laat beweeg.

 ThreeLac™ se suurstof vriendelike bakterieë help om ’n gesonde ingewande te skep.

 ThreeLac™ bied verligting van tipiese gas/swam simptome bied.

 ThreeLac™ se ondersteuning kan so vinnig as ’n paar dae wys, maar behoort binne 7 tot 10 dae vir die meeste ’n verskil te maak.

 ThreeLac™ is in gebruikers vriendelike, maklik om te gebruik pakkies – “Jy sal Verstom en Verras wees!”

Ons weet almal hoe belangrik die liggaam se pH balans is! (Lees PH artikel)
’n Ekstra voordeel is dat jou liggaam die aërobiese bakterieë gebruik om te help om die alkaliese balans van die liggaam se pH in stand te hou.  ThreeLac™ voorsien die “vriendelike” aërobiese mikro-organismes wat floreer in a suurstofryke omgewing, en hoe meer suurstof jy voorsien, hoe vinniger groei hulle. Onthou, as slegs 1 persoon in jou familie ‘n gis probleem het – die gevolg van foutiewe flora en fauna in jou ingewande, mag die hele familie soortgelyke uitdagings hê, of self ’n risiko loop om die probleem te ontwikkel.


Wat is normaalweg die simptome van ’n anaërobiese infestasie? TIPIESE simptome kan insluit : “jock itch”, depressie, droë en jukkerige vel, angs, irritasie en gemoed skommelinge, sooibrand, slegte spysvertering, voedsel- en omgewings allergieë, pynlike gewrigte, bors pyne, aknee of vel aandoenings, hoofpyne of migraine, aanhoudende sistitis/vaginale infeksies, premenstruele spanning en menstruasie probleme. Die liggaam kan homself slegs herstel wanneer dit die korrekte rou materiaal gegee word.

Doen die eenvoudige spoeg toets  om te kyk of jy dalk ’n gis probleem of ongebalanseerde flora het. Die liggaam gebruik die natuurlike aërobiese bakterieë in ThreeLac™ om die liggaam se bakterieë aan te vul en is nodig vir goeie opelyf en behoorlike pH balans.