Mr. Oxygen's®
OxyEarth®
Plant Minerale, MSM, & Ester-C in Groente Kapsules
Uittreksel uit U.S. Senaat Dokument 264:
“Erosion and unwise farming methods] have led
to mineral-depleted soils resulting in mineral-deficient plants,
livestock, and people . . . . .the alarming fact is that food now
being raised on millions of acres of land that no longer contain
enough of certain minerals are starving us -- no matter how much of
them we eat. No man of today can eat enough fruits and vegetables to
supply his system with the minerals he requires for perfect health
because his stomach isn't big enough to hold them. . . . Laboratory
tests prove that the fruit, vegetables, grains, eggs, and even the
milk and meats of today are not what they were a few generations
ago. . . . It is bad news to learn from our leading authorities that
99% of the American people are deficient in these minerals [74th
Congress, 2nd Session, 1936].”
Die vrae word gevra –
“Hoekom is daar so baie siektes en chroniese
toestande in ons moderne tyd?”
“Hoekom het ons kollektiewe gesondheid so
afgeneem?”
’n Tekort aan Suurstof en Minerale?
Meeste mense is voedings gewys slegter af as
ooit en wil of kan nie ‘n sak pille saamdra nie. Hierdie plant
minerale met MSM (sulfaat) & Vitamiene C is ontwerp as die helfte
van ’n eenvoudige 1-2 sisteem wat die mees basiese kritiese elemente
verskaf wat jou liggaam nodig het. Hierdie minerale is
komplementerend met
Eyelift™
Nou het jy slegs twee basiese elemente nodig
wat jy saam met jou kan dra en daagliks gebruik vir lang termyn
gesondheid –
Eyelift™
&
Ox
Earth®
Die
BELANGRIKSTE ELEMENTE wat kort in almal se daaglikse dieet:
(MS) is ’n natuurlike sulfaat samestelling
afkomstig van dennebome. MS en sy verwante samestellings is bron van
85% van die sulfaat wat voorkom in elke sel van lewende organismes.
Dit is die vierde beskikbaarste mineraal in ’n gesonde liggaam en
kom natuurlik voor in vars organiese vrugte en groente. Alhoewel,
die meeste van die MS in ons kos raak verlore met die was, kook,
stoom, verpakking en voorbereiding. In kort, moderne landbou en
voedselverwerking ontneem ons kos van die natuurlik sulfaat wat ons
nodig het. Natuurlike sulfaat, soos die wat in
OxyEarth®
gebruik word, moet nie verwar word met anorganiese sulfaat, sulfiet
en sulfate, waarvoor baie mense allergies is nie. Wat is die feite
rondom MS aanvullings? OxyEarth®
bevat slegs Linguul MS, wat die eerste gepatenteerde maak van MS wat
spesifiek ontwikkel is as suiwer voedsel geskik vir menslike gebruik
en voedsel aanvuller. Linguul is ’n nie-dierlike gebaseerde voedsel
aanvuller afkomstig van dennebome. Anders as meeste vorme van MSM,
insluitend die wat van China ingevoer word, wat sinteties is, is
Lignisul ’n heeltemal natuurlike bron van MSM. Dit is Kosher-Parve
gesertifiseer deur die “Kosher Overseers Associates of America.”
OxyEarth®’s se hoofbestanddeel is ’n
volledige reeks van onbesoedelde maklik om te absorbeer verpoeierde
prehistoriese plant kolloïdale minerale gedroog deur metodes wat
hulle natuurlike effektiwiteit laat behou. Hierdie super
absorberende mineraal mengsel is hoogs tegnologies maar ook ’n
natuurlike konsentraat van ou reënwoud plant minerale. Hierdie is
beslis nie ’n gewone minerale aanvuller nie. OxyEarth®
se minerale word gemeng met die beste denneboom ekstrak.
Die super absorberende minerale mengsel het die perfekte verhouding
Vitamiene C wat die MSM aktiveer en ook die liggaam se immuun
tekorte aanvul.
Bonus!
Verbeterde "opbou" en "herstel"
subtiele energieë.
|