Candida Yeast Support
LY JY AAN ENIGE VAN DIE VOLGENDE ?
Geboortebeperkingspille bevat progesterone, ’n
steroide.
Het jy ’n suiker of koolhidraat verslawing? |
Vroue
|
Mans |
Kinders |
Aknee
Allergieë
Angs
Anale Jeukerigheid
Asma
Chemiese Sensitiwiteit
Depressie
Diaree
Ekseem
Endometriose
Fibromyalgia
Haarverlies
Hoofpyne
Hormoon Wanbalans
Interstitial Cystitis (IC)
Konstipasie
Koolhidraat verslawing (gewigs toename)
Oorpyne
Opgeblase & Winderigheid
Rheumatoide Artritis
Senuweeagtig
Sinusitis
Sooibrand
Spastiese Kolon
Spierverswakking
Sproei (wit laag op tong / vaginaal)
Swaminfeksies (naels & voete)
Uitputting
Urienweg Infeksies
Vaginitis
Vel Irritasies
Verlaagde Seksdrang
Voedsel Allergieë |
Aknee
Allergieë
Angs
Anale Jeukerigheid
Asma
Chemiese Sensitiwiteit
Depressie
Diaree
Ekseem
Fibromyalgia
Hoofpyne
Humeurigheid
“Jock Itch”
Konstipasie
Koolhidraat verslawing (gewigstoename)
Vel Irritasies (Psoriasis)
Maklike kneusing
Opgeblase & Winderigheid
Prostatis
Rheumatoide Artritis
Sinusitis
Sooibrand
Spastiese kolon
Spierverswakking
Sproei (wit laag in mond)
Swaminfeksies (naels & voete)
Uitputting
Vel Irritasies (psoriasis)
Verlaagde Seksdrang
Voedsel Allergieë |
Anale jeukerigheid
Asma
Depressie
Diaree
Ekseem
Hiperaktiwiteit
Konstipasie
Koolhidraat verslawing (gewigs toename)
Luier Uitslag
Oorpyne
Resperatoriese Infeksies
Sinus Probleme
Sproei (wit laag op tong)
Uitputting
Voedsel Allergieë |
“Candida”
is 'n term om ’n oormaat swam/fungus te beskryf. Wanneer
iemand 'n “candida probleem” beteken dit ‘n probleem met
oormatige gis het. Daar word ook daarna verwys as “Candida
Albicans” of “Candida Yeast”. Baie mense loop dekades daarmee
sonder om dit aan te spreek of te verstaan dat hulle 'n
candida probleem het. As Candida in die bloedstroom
beland veroorsaak dit allerlei siektes deur die liggaam.
WAT VEROORSAAK CANDIDA?
• 'n Dieet gelaai met verfynde koolhidrate
• Antibiotika
• Stres
• Oorerflikheid
• Vel tot vel kontak
Hoe kan ’n oormaat candida in jou dermkanaal
bydra tot siektes?
1) 'n Oormaat van candida dra by tot die
verswakking van die immuunsisteem
2) Wanneer candida vermeerder word toksiene afgeskei wat in
die liggaam opgeneem kan word
3) Candida gis kan die bloedstroom infiltreer.
Wat is “PREBIOTIKA” en
hoe skakel dit met bakterië en candida?
“Prebiotika” is 'n tipe dieet aanvulling wat die
goeie bakterië in jou derm kanaal “voed”.
Dit werk soos “kompos” vir die
mikroskopiese bakterië plante. Die goeie
bakterië “eet” en “vermeerder”. Dit
opsigself is goed omdat die groei van goeie bakterië help om die
slegte bakterië in toom te hou. Soos om jou grasperk goeie kompos te
gee sodat die gras kan bly groei maar die onkruid uit te hou.
Hoekom werk PROBIOTIKA nie altyd suksesvol nie?
Probiotika is die naam vir lewende bakterië wat
per mond geneem word, hetsy per kapsule, poeier of ander metode.
Daar is letterlik honderde tipe probiotika op die mark vandag.
Onthou jy het (onder optimale kondisies) letterlik duisende stringe
bakterië in jou dermkanaal wat triljoene opmaak. So hoeveel hulp kan
'n kapsule gevul met 5 of 8 of 12 verskillende bakterië jou
gee? Waar dit candida aanbetref gaan dit nie veel van hulp wees nie.
BEHANDELING TANS
BESKIKBAAR:
Antifungus produkte
Dit word of deur 'n dokter voorgeskryf of by 'n
gesondheidswinkel gekoop. Dit maak slegte en goeie bakterië
dood. Dit kan jou dermkanaal so “stroop” dat die slegte
bakterië meer aggressief as tevore kan groei en aanteel. Antifungus
is ook hard op jou ander organe. Candida kan later muteer, wat
die anti-fungus oneffektief laat.
Antibiotika
Vanselfsprekend is antibiotika vir sekere siektes nodig en
belangrik. Dit is gemaak om “onvriendelike bakterië of
infeksies dood te maak wat in die liggaam skuil.
Antibiotika is egter nie kieskeurig watter tipe bakterië hulle
doodmaak nie. Dit vernietig slegte sowel as goeie bakterië. As
daar voor die voet goeie bakterië uitgewis word, kan die
fungus wat normaalweg deur “goeie bakterië” onder beheer gehou word,
skielik losgelaat word om na willekeur en teen 'n
ongelooflike spoed te reproduseer.
Lees volgende keer jou antibiotika se
voubiljet aandagtig deur!
Probiotika
Word gebruik om te help met die
reprodusering van goeie bakterië. Meeste bakterië wat in probiotika
voorkom is nie aggresief genoeg teen candida nie en word vernietig
deur maagsure wanneer dit in die maag beland.
’n Candida dieet
Beperk jou streng tot groen groente,
hoender en vis, wat sorg dat candida fungus nie gevoed word nie. Dit
is ’n baie streng dieët waarby min mense vir lang tye kan hou.
Dit bring meestal geen of geringe verandering.
Wat is “Candida Yeast Support” en waar kom dit
vandaan?
“Candida Yeast Support” is 'n produk gemaak van
lewende bakterië. Lewende bakterië word in 'n diep slaap
geplaas deur dit vinnig te droogvries en in kapsules geplaas.
Wanneer die kapsule gesluk word, gaan dit in die maag en beland
vandaar in jou dermkanaal waar die bakterië “wakker word” en begin
soek na die “slegte bakterië” om hulle dan onder beheer te bring.
Die produk is ontwikkel in Amerika deur Leeda McCabe in samewerking
met ’n laboratorium. Leeda is enig in haar soort op die gebied van
alternatiewe geneesmiddels. Sy is ’n gesertifiseerde Kolon-,
Suurstof-, en Hidroterapeut. Gis, swamme en fungus is haar vakgebied.
Hoe werk “Candida Yeast Support” en hoekom is
dit so effektief?
“Candida Yeast Support” is Sinbiotika. Sinbiotika
is 'n kombinasie van probiotika en prebiotika in 'n enkel kapsule.
Jy gee dus goeie bakterië vir jou liggaam en “kompos” om jou
bestaande goeie bakterië te help groei. Soos 'n dubbellem
swaard. Dit is die rede waarom die produk so effektief
werk waar dit by candida probleme kom. Dit is gemaak van
stringe bakterië wat baie aggresief teen candida werk. Die
uitsluitlike doel is om die goeie bakterië wat reeds in jou
dermkanaal is te “voed” wat dit laat muteer en die “slegte”
bakterië uit te roei. Anders as in die meeste probiotikas, word ’n
spesiale laag om die kapsule geplaas, wat verhoed dat dit deur die
maagsure beskadig word. Die bakterië kom dan onbeskadig in die
dermkanaal. Dooie bakterië beteken niks!
|